Hier is n opsomming van my self Ek is Mal oor. Honde, en ander diere. Be halwe vir slange en skerpioene Ek ht twee loopbane Karate en musiek. Ek hou Niks van Lees nie. Hou nie van Carry afval of so iets nie. Ek hou van sushi, pizza, binge watching van movies en series, om ander dope te gaan besoek, traveling. Ek sit Altyd my familie en vriende eerste, want hulle is die belangrikste. Ander goed wat nie so belangrik is nie Kom laaste. Ek het twee keer net om die dood omgedraai in die hospitaal. In 2018 het my blindederm gebars. In 2020 was my derms verstop. Ek is baie gelowig. Is by die kerk aangeneem. Ek het 3 broers en 1 sussie. Derde broer is oorlede. Ek is die tweede oudste. My ouer broer werk op n plaas as n plaas bestuurder in Wepener. My ouers het my aangeneem toe ek 10jr oud was. Hulle is wonderlike mense. Hulle is baie streng. Elke ouer moet streng wees. My pa is n melkboer plaas bestuurder. My ma help my met my studies. Ek is homeschooled, as gevolg van my Adhd, odd,
Streams
Likes
Downloads
Views